Moderne ruim 3 slaapkamerhuis gereed vir sy nuwe eienaar. Ook met 2.5 badkamers, oopplan kombuis/leefarea, ekstra groot dubbel motorhuis en n mooi uitsig waar jy nie vasgedruk voel nie. Naby die middedorp met alles wat jy sal nodig kry. Die strand is so 3 km daarvandaan.
+27 (0)83 388 9446
whatsapp agent
neil@lukaseiendomme.com
neil@lukaseiendomme.com