ref # 478

print
R 3 150 000 (157 894 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
2
± 501 m2
± 190m2
R 900  / m
R 600  / m

Property Features
Furnished
Garden
Kitchen

MODERNE 3 SLAAPKAMER WONING IN VEILIGE KOMPLEKS

Netjiese gesinswoning met kwaliteit afwerking en geteede vloere regdeur.
Onder die braaikamer is n groot 2 vertrek stoorruimte vir al die tuingereedskap en nog wat ookal.

Die erf is omhein en troeteldier vriendelik, met n mooi uitsig .
Die kompleks het veilige beheerde toegang.
Die strand en winkels is naby, terwyl George lughawe net 20 minute weg is.
Kom woon gerus in die Mosselbaai area.



Message Agent