ref # 503

print
R 490 000 (24 561 EUR*)

select a 2nd currency

± 235 m2

Property Features
Furnished

PRAG ERF IN VOGELSANG, ISLAND VIEW, MOSSELBAAI

Hierdie prag erf is 235 vk m groot en gelee in die stil en rustige prentjiemooi buurt van Vogelsang, Island View. Die area is rustig en bokkies stap nog nou en dan daar rond. Hier kan jy n droom huis bou, enkel of dubbelvlak.

Daar is n groot park met koeltebome waar die kinders kan speel. Dit is dierevriendelik.



Message Agent