ref # 537

print
R 3 995 000 (202 278 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
3
2
2
± 700 m2
± 280m2
R 900  / m
R 0  / m

Property Features
Flatlet
Garden
Paving

RUIM HUIS IN REEBOK VIR NET R3 995 000

Gerieflike gesinswoning met al die geriewe en n pragtige uitsig oor die oseaan.Op die onderste vlak is n 1 slaapkamer woonstel en die dubbel motorhuis.

Stapafstand na die strand en naby die winkelsentrum. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en die George lughawe.

  • GROOT SEEUITSIG
  • RUIM VERTREKKE
  • GOEIE ADRES


Message Agent