ref # 577

print
R 2 625 000 (131 578 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
2
2
± 477 m2
± 172m2
R 900  / m
R 936  / m

Property Features
Access Gate
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Deck
Family/TV Room
Fence
Free Standing
Garden
Kitchen
Laundry
Patio
Paving
Security Complex

RUIM 3 SLAAPKAMER MEENTHUIS TE KOOP IN FRAAIUITSIG R2 625 0000

RUIM EN SONNIG IN VEILIGE AREA. STAPAFSTAND NA WINKELSENTRUM MET ALLE GERIEWE.
DIE DUBBEL MOTORHUIS IS VERLENG OM WASGERIEWE TE AKKOMMODEER.
DIE WONING HET 3 DAKWAAIERS, ASOOK N 3KW OMSKAKELAAR EN SOLARPANELE.
SLEGS 3KM VAN KLEIN BRAKRIVIER SE BLOUVLAG SWEMSTRAND

  • BAIE NETJIES EN GEREED VIR NET KOM INTREK.
  • MAKLIKE TOEGANG TOT DIE N2 NA MOSSELBAAI EN GEORGE.
  • KOM WOON IN N MUNISIPALE AREA WAAR ALLES VOLGENS DIE BOEK GEDOEN WORD.
  • KOOP OM TE VERHUUR EN KOM WOON LATER HIER.


Message Agent